PRE-ORDER MY NEW ALBUM

Joe Foster - Hartklank *Spesiale Uitgawe
Joe Foster - Hartklank *Spesiale Uitgawe

Joe Foster - Hartklank *Spesiale Uitgawe

Regular price R 100.00 Sale

WAT IS OP DIE SPESIALE UITGAWE VAN DIE HARTKLANK?

17 Snitte vanuit die pen van Joe Foster. Die oorspronklike 13 snit Hartklank album het reeds bewys om ñ album te wees om te hê met ñ Ghoema pop album van die jaar wen agter sy naam. Die spesiale uitgawe sorg vir ekstra hart en ekstra passie. Daar is 4 nuwe snitte wat jou hartsnare nou eers gaan roer. Treffer liedjie "In Die Reën Vir Jou" se radio weergawe en die baie gewilde duet met Johan C Venter "Hoe Moes Ek Weet" is ook op die spesiale weergawe. Die gewilde liedjie uit Joe se pen "Sonder" is ook ñ groot verrassing op die album en hy gaan jou kop tot toon hoendervleis gee met sy intieme weergawe van "Hoendervleis". Hierdie is defnatief ñ album om deel te maak van jou versameling. 


ALBUM SNITTE

  1. Mona Lisa
  2. Hartklank
  3. Vir My Gemaak
  4. In Die Reën Vir Jou
  5. Hoendervleis
  6. Woorde
  7. Voel Jy My Hartklop
  8. Ridder
  9. Pad Na Jou Hart
  10. Antwoord My
  11. Net Jy Alleen
  12. Bly Nog Net So Bietjie
  13. Opstaan
  14. In Die Reen Vir Jou (Radio en Video Weergawe)
  15. Hoe Moes Ek Weet (duet met Johan C Venter)
  16. Sonder
  17. Hoendervleis (Intiem)