Hoe om te koop / bespreek

HOE OM TE BESPREEK

Kies jou datum en dorp/stad en druk dan "Add To Cart" soos wat jy 'n produk sal aankoop. Volg dan net die eenvoudige op-skerm en epos verduidelikings om jou inskrywing en betaling te voltooi. Ons aanvaar Krediet Kaart, Instant EFT deur Payfast en ook natuurlik normale EFT betalings en Bank Depositos.

Ons sien uit om saam met jou musiek te skryf.

 

HOE OM TE KOOP

Kies jou produk en druk dan "Add To Cart". Volg dan net die eenvoudige op-skerm verduidelikings en shipping opsies. Maak jou betaling. Ons aanvaar Krediet Kaart, Instant EFT deur Payfast en ook natuurlik normale EFT betalings en Bank Depositos. Kies hierdie tyden die checkout proses.

 

SHIPPING / AFLEWERING

We use The Courier Guy to do our national door to door deliveries around South Africa. We charge a set rate of R90 packaging and shipping fee on all our orders. 

BETALING METODES

Ons werk saam met Payfast, grootste en beste aanlyn-diesneverskaffers in Suid Afrika, om jou betalings by ons winkel maklik en veilig te maak. Ons aanvaar kredietkaarte (Credit Cards), asook Instant elektroniese oorplasings (Instant EFT of Electronic Bank Transfers). Ons aanvaar ook Offline EFT en Bank Depositos met epos bewysing van betaling.   

PAYFAST 

PayFast is a payments processing service for South Africans and South African websites. We enable easy, secure and instant transfer of money from online buyers to sellers.

We allow sellers –individuals, businesses and charities– to accept secure payments from online buyers in a variety of ways. We process credit cards from anywhere in the world, Instant EFT (bank transfers with SA’s four biggest banks that get instantly verified), Bitcoin and more.

Register at Payfast for quicker purchases

NORMALE EFT & KONTANT INBETALINGS 

Betaal ook nou deur middel van normale EFT en Kontant Depositos. Ons bank besonderhede en verdere intruksies sal volg as jy jou bestelling voltooi. Stuur jou bewys van betaling na info@songhouse.co.za en gebruik jou Bestelling Nommer as "reference". Kies hierdie betaal opsies tydens "Checkout"