Hartklank CD Geskenkpak (Standaard-Weergawe)
Hartklank CD Geskenkpak (Standaard-Weergawe)

Hartklank CD Geskenkpak (Standaard-Weergawe)

Regular price R 250.00 Sale

GRATIS AFLEWERING

WAT IS IN DIE GESKENKPAK?

  • Joe Foster - Hartklank Album (Getekende of Ongetekende CD)
  • 2 x Getekende Foto Poskaarte
  • 4 x Joe Foster Badges (2 Houd & 2 Plastiek)

ALLE PRODUKTE WORD VEILIG VERPAK IN 'N KARTON BOKS GEVUL MET HOUD SAAGSELS. DIE GESKENKPAK WORD MET DIE HAND VERPAK EN TOEGEBIND MET 'N TOU, OM SEKER TE MAAK DAT JOU ADRES OP DIE EKTRA POSKAART BO-OP, SEKER KAN MAAK DAT JOU GESKENKPAK VEILIG BY SY NUWE EIENAAR UITKOM.

WAT IS OP DIE HARTKLANK CD?

13 Oorspronklike liedjies vanuit die pen van Joe Foster. Hierdie debuut album sal nie net jou hartsnare roer nie maar ook die perkefte cd wees vir enige vriendelike samekoms. Hierdie album is een wat verseker plek gaan ken in jou motor - jy sal behoorlik voel jy is op reis na Hartklank.

ALBUM SNITTE

    1. Mona Lisa
    2. Hartklank
    3. Vir My Gemaak
    4. In Die Reën Vir Jou
    5. Hoendervleis
    6. Woorde
    7. Voel Jy My Hartklop
    8. Ridder
    9. Pad Na Jou Hart
    10. Antwoord My
    11. Net Jy Alleen
    12. Bly Nog Net So Bietjie
    13. Opstaan

Luister hier