Liedjieskryf Werkswinkel | PRETORIA 23-24 SEPT | SKRYF IN

Featured Products or Tickets

Praktiese Liedjieskryf Werkswinkel

Die doelwit is om jou te leer en prakties te wys hoe liedjieskryf gebeur in die kommersiële musiekbedryf deur om in 'n groep met 'n oorspronklike kommersiële liedjie/s op te kom en dit te voltooi terwyl Joe Foster jou stap vir stap deur die proses vat en belangrike wenke en inligting op so 'n manier deurgee.

Lees Meer